Surprise Me!

Chantelle Hough - Ware liefde

2014-11-08 21 Dailymotion

Briewe van verlange lank gelede
Jou drukkies en soentjies bly nooit vergete.

Jou omgee en liefde
my hart se weelde

voute of oepsies bly nooit die rede
liefde bestaan uit vertrou en vergewe

Jy is my rede
vir jou haal ek asem
vir jou sal ek lewe.

Vir jou sal ek lief bly
vir altyd... vir ewig

Chantelle Hough

http://www.poemhunter.com/poem/ware-liefde/