Like us on Facebook - http://on.fb.me/mhECp2
Follow us on Twitter - http://bit.ly/tGop1y
Visit us on www.Balconytv.com
Like us on https://www.facebook.com/balconytvJohannesburg
PRESENTED BY ELLE FRANCO
Brought to you in association with
SSTREAMM Mobile (http://www.sstreamm.mobi),
MusicMate (http://www.musicmate.co.za)
Tanz Cafe (http://www.tanzcafe.co.za)
Produced by SSTREAMM Productions
OROS IN 'N LANG GLAS:\
Oros in 'n lang glas is 'n band wat ontstaan het in 2010, in die hartjie van Suid Afrika, Bloemfontien. In tussen het ons al alles gespeel van Aardklop tot Innibos.
Hierdie Vrystaat Musiek Toekening Wenners is ook die eeste band oot uit die Vrystaat om Oppikoppi te speel! Ons debut video "Skelm" is ook tans op MK te sien.
Ons het onlangs ons suksesvolle EP vrygestel wat die lug golwe van verskeie radiostasies binne gedring het soos Kovsie FM, Med FM asook Radio Rosestad, OFM, Matie Fm en PUKfm
Dan het ons ook al 'n paar keer in die publiek se leesstof beland waar ons al in Koerante soos die JIP, Volksblad,Krant, Ons Stad Kampus Volksblad, Iriwa en Die Burger verskyn het.
Ons is ook tans besig met 'n Projek genaamd die David Project waar ons geld insamel vir CHOC (Die kinder kanker organisasie)
Websites:
http://www.myspace.com/orosinnlangglas
http://www.twitter.com/orosinlangglas
http://www.youtube.com/orosinnlangglas
Bookings:
Down to Africa : 0787814419